Home

“Ek is n Lemmer Lite!”

 

Dr Lemmer, is gestig in 1949, in die ou Suidwes-Afrika en is die eerste bruin hoërskool in Namibië

Die eerste hoof was Mr Osman, by wie Mr Theo Sawyers oorgeneem het, n legende enig in sy soort.

Ons leuse, Ons Bou, het oor die afgelope 7 dekades skitterende suksesse behaal. Oral in ons land en iewers in die wereld is daar n oud leerling wat met trots kan sê:

“Ek is n Lemmer Lite!”

 

 

Dux learner 2018

 

Ruwardo Wemmert – Read More

—— o O o ——

Gr 10 Best student

Mari-lee Beukes, Grade 10, 2018 – Read More